PM gesels met Roux Cloete, ‘n kenner in biologiese landbou, oor saadbehandeling.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die middels wat gebruik kan word om ligte aalwurmbeheer toe te pas. Swamsiektes kan hierdeur ook voorkom en beheer word. Die produk sorg ook om oortollige natriums te verteer en dit oor te sit in aminosure wat belangrik is vir goeie plantproduksie.
2 Sep 2021 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes