Agri-uur: 2 September, Francois Knowles

Loading player...
Biosekuriteit is uiters belangrik in die lewendehawebedryf. Die suksesvolle implementering van maatreëls sal dieresiektes soos onder meer bek-en-klouseer – wat vanjaar in KwaZulu-Natal uitgebreek het – hokslaan. In die eerste helfte van die onderhoud, het OFM-nuus se Elsabé Richard met Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agente Raad, oftewel APAC, hieroor gesels.
2 Sep 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min