1 September 2021 - Gesondheidsake: DR FRANK MULLER oor Na Covid In-enting, CDC na inenting en die Media oor uitsprake

Loading player...
Dr Frank Muller CEO: Integrow Health (Pty) Ltd - Wellness should be simple.
Dokter Frank Muller is 'n mediese dokter met 'n meestersgraad in Farmakologie, oftewel farmaseutiese navorsing. Hy het vir 'n aantal jare as die hoof van 'n kliniese navorsingseenheid gewerk. 25 jaar gelede het hy homself egter op alternatiewe geneeskunde begin toespits. Sedertdien het hy duisende mense gehelp om vry te kom van chroniese siektes en afhanklikheid van chroniese medisynes. Sy benadering is om sover moontlik eenvoudige natuurlike ingrepe te gebruik wat enigeen tuis kan implementeer. Hy het 'n aanlyn winkel by www.integrow.co.za en is ook 'n stigterslid van die aanlyn kursus www.FIREdiabetes.com .
1 Sep 2021 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min