
PM gesels met Gawie van Heerden van die Konsortium Merino’s in Victoria-Wes in die Noord-Kaap.
Loading player...
Gawie van Heerden is ‘n bekende merino-teler van die Konsortium-groep wat naby Victoria-Wes in die Noordkaap boer. Van Heerden vertel van die moeilike omstandighede wat tans heers in hulle omgewing en verwys na een van die ergste droogtes in die geskiedenis van die Karoo. Ten spyte daarvan, hou sy Konsortium hulle 85 ste produksieveiling en Van Heerden noem dat hulle ramme vanjaar steeds in puik kondisie is.