Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die werkloosheidskoers.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom en senior dosent aan die Universiteit Vrystaat, gesels oor die bekendmaking onlangs van Suid-Afrika se werkloosheidsyfers. Volgens hom is die die vraag of daar te veel mense in SA is of eerder te min werk. Hy noem dat die ekonomie stagneer en die persone wat sosiale toelaes van die Staat ontvang, gegroei het tot byna 19 miljoen mense terwyl slegs 15 miljoen wel werk het. Mare beskou werkskepping in ons land as ‘n enorme probleem.
31 Aug 2021 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes