
PM gesels met Jacques Pienaar, ‘n merino-teler van Colesberg in die Noord-Kaap.
Loading player...
Jacques Pienaar is ‘n bekende merino-teler van Colesberg in die Noord-Kaap en by die onlangse Nasionale veiling in Graaff-Reinet, is sy topram, Beast, vir ‘n nuwe Suid-Afrikaanse rekordbedrag van R300 000 verkoop. Pienaar vertel van die prestasie en ook waaraan hy die sukses toeskryf. Hy verduidelik ook wat die toekoms vir die ram inhou en gee sy mening oor hoe waarde toegevoeg kan word.