PM berig oor veegetalle wat daal in Suid-Afrika.

Loading player...
Die Rooivleisprodusentevereniging van Suid-Afrika, het bekendgemaak dat veegetalle plaaslik afgeneem het. Dit sluit bees-, skaap-, bok- en varkgetalle in. Die jonste syfers per provinsie is ook bekendgemaak. Intussen is die Europese Unie se vraag na beesvleis ook onder druk en die redes daarvoor word bespreek.
31 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes