
Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag tegnolgie op saad.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die tegnologie van saad. Daar bestaan ‘n sekere protein of geen wat veral stronkboorders kan beveg. Die proses moet egter fyn bestuur word. Groenewald verduidelik ook die konsep van ‘n spesiale “toevlugsoord”. Indien so ‘n tipe oord nie geskep word nie, kan dit lei tot die sogenaamde “super bugs”.