In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die moontlike verkeerde besluite wat landbouers soms neem.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die moontlike verkeerde besluite wat landbouers soms neem en hoe om dit te verhoed. Hy verduidelik die omstandighede op sy eie grond en hoe die min water ten volle benut word. Bewaring en die bestuur van weiveld is belangrike uitdagings in die proses van suksesvolle boerdery.
31 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes