Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen bietjie gestyg hierdie week. Stoorlammers se pryse het weer verder gedaal saam met slagpryse hierdie week. Hoenderpryse het ook intussen gedaal, terwyl varkvleispryse gestabiliseer het. Bokpryse het effens gedaal. Aartappelpryse het intussen gestyg as gevolg van groter aanvraag.
31 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes