Agri-uur: 26 Augustus, Dr Willem Pretorius

Loading player...
Agri Gauteng het onlangs ‘n nie-winsgewende maatskappy op die been gebring wat sal dien as die mondstuk van landbou in Suid-Afrika. Volgens dr. Willem Pretorius, president van Agri Gauteng, is dié maatskappy, genaamd Agri Voice, se doel om nie net die nuutste nuus in landbou te deel nie, maar om ook opleiding en ander insiggewende videos met die landbougemeenskap te deel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
25 Aug 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min