Charles van Onselen - Hoor nou
Loading player...
Charles van Onselen gesels oor die tema; HOOR NOU uit HEBREËRS 3:7-9 AFR53
“Daarom, soos die Heilige Gees spreek:
Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie, waar julle vaders My versoek, My beproef het en my werke veertig jaar lank gesien het.”