
PM gesels met Roux Cloete en ander biologiese kenners...
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die middels wat gebruik kan word om diere se gewig te laat toeneem. Hy verduidelik ook die kenmerke van fosfate om by weiding- en graangewasse, swamme uit te wis en selfs wortelbeskerming en ligte aalwurmbeheer toe te pas.