Agri-uur: 25 Augustus, Dr Johan Cloete

Loading player...
In deel twee van die bespreking oor skaapbrandsiekte, verskaf dr. Johan Cloete, tegniese veearts by MSD Dieregesondheid, nog wenke oor hoe om dié siekte hok te slaan. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
24 Aug 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min