Liezel Motto Ros verduidelik Mev Noag

Loading player...
Mev. Noag is ‘n boek saamgestel deur wanhoop en hoop, ongeloof en geloof met die wete dat wie ons is, waar ons bly, wat ons in ons lewens al gedoen het (goed of sleg) dat God se genade nooit vir ons sal of kan verander nie. Geloof het Noag gered, Geloof het Liezel Motto Ros gered! Geloof sal jou ook red!
24 Aug 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min