Agri-uur: 24 Augustus, Elsabé Richard

Loading player...
Die gebruik van antibiotika het ‘n rewolusionêre uitwerking op veeboerdery gehad en gehelp om die verspreiding van siektes onder diere wat in beknopte toestande aangehou word, te beperk. Maar dit kom teen ‘n potensiële dodelike prys vir menslike gesondheid. OFM-nuus se Elsabé Richard het meer hieroor...
24 Aug 2021 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min