Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat.

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor ‘n paar ekonomiese indikaktore wat ‘n belangrike rol behoort te speel in die onmiddellike toekoms. Die jongste inflasiesyfers gaan verseker ‘n faktor wees, aangesien rentekoerse en inflasie hand aan hand loop. Suid-Afrika se ekonomie moet versterk word en daarom speel buite faktore ’n beduidende rol. Die voorspellings is dat die rand kan verder verswak na die einde van die jaar.
24 Aug 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes