Agri-uur: 23 Augustus, Yolandi de Wet

Loading player...
Dit is belangrik dat vroue in hulself moet glo en nie opgee nie. Dit is die boodskap van Yolandi de Wet, eienaar van Yolandi de Wet PR in die Wes-Kaap. De Wet, wat ‘n boorling van Upington in die Noord-Kaap is en self op ‘n plaas groot geword het, moedig vroue aan om hulle passie te volg ten spyte van hoe moeilik dit mag lyk. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
23 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min