Agri-uur: 23 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Sowat 170 000 hektaar veld is onlangs weens wegholveldbrande in die Noord-Kaap verwoes. Dit, terwyl boere in die Vrystaat en Noordwes ook groot skade weens verwoestende veldbrande gely het. Volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het die grootste veldbrande in die Kuruman- en Daniëlskuil-omgewings plaasgevind. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
23 Aug 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min