PM berig oor alternatiewe veevoer uit peulgewasse om gasvrystelling van diere te verminder.

Loading player...
'n Internasionale studie om gasvrystellings van diere te verminder, is in Australie uitgevoer. Die navorsing toon dat die kweek van alternatiewe peulgewasse die gewenste uitwerking op diere se gasvrystelling het. Beesvleisproduksie gaan, volgens voorspellings in die land, binne 10 jaar met 16% styg en dit verg nuwe aanpassings.
23 Aug 2021 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes