
Gideon Swart - Hoe sit mens by God se voete?
Loading player...
Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema vir vandag: Hoe sit mens by God se voete?