
Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag die potensiaalverskil in plante.
Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag die potensiaalverskil in plante. Dit is ‘n term wat Groenewald in Frankryk vir die eerste keer ondersoek het. Elektriese geleiding in plante word bestudeer. Hy verduidelik ook die praktiese applikasies vir die tegnologie in die toekoms.