Agri-uur: 20 Augustus, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n verbetering getoon. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê 'n bydraende faktor tot die verbetering, is die effense verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Victor…
19 Aug 2021 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min