In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die netelige probleem van veediefstal.

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor veediefstal en die ongelooflike negatiewe invloed daarvan op die landbousektor. Hy verwys na progressiewe stappe wat geneem kan word om dit verhoed en watter voorsorg getref kan word. Goeie verhoudings met die Veediefstal-eenhede is van uiterste belang.
19 Aug 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes