Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen sywaarts beweeg hierdie week. Stoorlammers se pryse het gedaal saam met slagpryse. Hoenderpryse het ook intussen saam met varkvleispryse gedaal, terwyl bokpryse weer opwaarts gestyg het.
18 Aug 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes