PM gesels met Roux Cloete, ‘n biologiese kenner, oor die effek van sout in grond.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die beplanning en voorbereidings vir die nuwe seisoen. Hy gee vandag advies oor sout in die grond en hoe om natriums om te bou in die grond wat deur die plante opgeneem word.
18 Aug 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes