
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit gesels vandag oor die goeie vleispryse wat tans heers.
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor goeie vleispryse wat tans heers. Die tendense is egter normaal. Pryse styg jaarliks in Augustus en begin weer daal in die laaste deel van Augustus en begin September. Pryse wat dus huidiglik hoog is, vergelyk goed met ongeveer drie tot vier jaar gelede se syfers.