Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag die bemarking van nuwe produkte

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag oor Esgro. Dit is ‘n term wat uit die VSA ontstaan het en dit werk soos om ‘n transaksie by ‘n persoon of besigheid in te betaal vir sekere dienste wat gelewer word deur ander individue of maatskappye. Die konsep is baie gewild in die VSA en Groenewald verduidelik hoe dit kan werk vir landbou.
12 Aug 2021 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes