Run/ Cycle for hope - 9 dae om te gaan

Loading player...
Janine gesels met Roxanne Martin van Modern Athlete, Francois Schoombee van KSM en Gerhard Lindique van die Bybelgenootskap oor die Run/ Cycle for Hope Wedloop wat die 21ste en 22ste Aug virtueel en wêreldwyd plaasvind. Daar is nog net oor die 9 dae oor om in te skryf en ons wil ten minste 4000 Bybels die jaar uitdeel met daardie inskrywingsgelde!
12 Aug 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min