
In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die visie en uitdagings van ‘n landbouer.
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor die visie en fokus van ‘n landbouer en die uitdagings wat daarmee saamgaan. Wat kan anders gedoen word om die sogenaamde “geraas” om ons die hoof te bied. Byvoorbeeld lam- en speenpersentasie en ander afdelings van die boerdery wat moontlik aandag kort om suksesvol te kan wees.