Dr Johnny vd Merwe van die NWU, gee die jongste kommoditeitspryse.

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, gee die afgelope week se jongste kommoditeitspryse. Volgens hom het die dollar hierdie week steeds sterker getoon teenoor die Suid-Afrikaanse rand. Vleispryse het intussen gewissel hierdie week. Hoenderpryse het intussen bietjie gestyg en varkvleispryse gedaal. Bokpryse het opwaarts gestyg. Graanpryse het in die week wipplank gery en sojapryse het skerp gestyg saam met sonneblomme.
11 Aug 2021 5AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes