
PM gesels met Roux Cloete, ‘n biologiese kenner, oor die voordele van saadbehandelings.
Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete verduidelik die beplanning en vvorbereidings vir die nuwe seisoen. Kunsmisaankome, saadbehandeling, wortelbeskerming en aalwurmbeheer is maar ‘n paar van die belangrike aspekte. Volgens Cloete sal goeie saadbehandeling waarde toevoeg en hy verduidelik hoekom.