PM gesels met Eddie Prinsloo, bekende merino-teler van die Suid-Vrystaat.

Loading player...
Eddie Prinsloo van die plaas, Heuningkrans in die Smithfield-distrik, is bekend as ‘n merino-teler en die eerste Vrystaatse boer wat sy grond in ‘n vennootskapsooreenkoms met sy werkers gedeel het. Prinsloo is ook daarvoor bekend vir sy goeie verhoudinge met wolprodusente uit die buurland, Lesotho en vir baie jare besoek die koningsgesin se lede Heuningkrans se jaarlikse produksieveiling.
10 Aug 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes