Romeine 1:20 - swaartekrag

Loading player...
Na hoeveel maande op die krukkelys is ons ruimtefisikus, Ruhann Steyn, weer terug op sy pos om vir ons "swaartekrag" te Romeine 1:20, want Romeine 1:20 sê vir ons dat die Here dit wat Hy geskape het, juis só geskep het, as 'n openbaring van Sy Goddelikheid, Sy karakter en Sy onsigbare dinge.
9 Aug 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min