Tjoepie Groenewald, die bekende sosiale media-kundige, bespreek vandag die bemarking van nuwe produkte.

Loading player...
Tjoepie Groenewald, bekende sosiale media-kundige in die landbou, bespreek vandag hoe tegnologie ingespan word om produkte te bemark. Produsente moet deesdae hul produkte se smaak en reuk inspan om dit vir sekere, spesifieke markte aanvaarbaar en aanloklik te maak. ‘n Maatskappy het byvoorbeeld produkte se reuk getoets en op hierdie wyse word die regte markte gesoek waar die produk die beste inpas. Tegnologie word dus deesdae so ingespan om produkte verbruikersgereed te maak.
8 Aug 2021 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes