In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor die huidige droogte en die uitdagings wat daarmee saamgaan

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en -maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor droogtetye, hoe die veld se drakrag afneem en hoe weiveldverbetering bestuur moet word. Saunderson verduidelik dat in groot dele van die Noord-Kaap, 1 skaap per ongeveer 12 hektaar aangehou word. ‘n Groot deel van die land wat sukkel met droogtes, moet nou al hulself vir die reenseisoen voorberei om die nodige water op die plaas te behou en gereeld van indringerplante ontslae raak.
8 Aug 2021 8AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes