
Gunstige tyd vir graanprodusente - NWK
Loading player...
Suid-Afrika se graanprodusente is tans in ’n goeie mededingende posisie. Dis volgens NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, Arno Janse van Vuuren, wat verduidelik dat dit veral die afbetaling op termynlenings wat opvallend is.