40ste Verjaarsdag: Cor en Letitia Uys

Loading player...
Janine gesels met Cor Uys oor hulle pad met Radiokansel en wat anders in hulle lewens aan die gang is lekker daar by die see...
4 Aug 2021 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Maroela Media se vroueoggend met Ilse Strauss

Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels Janine van Niekerk met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem.
17 Mar 1AM 5 min

Rom 1:20 - God openbaar in die plan van die Liewenheersbesie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw die plaagbeheerplan van die Liewenheersbesie…
17 Mar 1AM 7 min

Dr Chuck Day - Spiritual reality is timeless

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains Hebr 1:1-2 and the fact that spiritual reality is timeless.
16 Mar 1AM 5 min

Godsightings

A Godsighting is where we celebrate the faithfulness and love of Jesus with your testimonies about where you have seen His hand in action in your life.
13 Mar 1AM 10 min