Ons gas vir die oggend is Anri Barnardo. Sy maak die mooiste Ruach vlae met 'n missie is om mense te inspireer om die Vader te aanbid in Gees en in waarheid.
28 Jul 2021 7AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
Reeds 48 regsfirmas van regoor Suid-Afrika het al geregistreer op die Regskennisgewing platform van Maroela Media. Vandag gesels ons met Louis Gagiano, Bedryfbestuurder van Maroela Media, oor hierdie regskennisgewingsplatform.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.