Charles van Onselen: God jubel oor jou
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: God Jubel oor jou! Uit Sefanja 3:17
Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou: