
Huise wat geskik is vir die pandemie
Loading player...
Mariena Cloete, spanleier by ooba Group, neem ons deur 'n paar statistieke rakende die tweede kwater van die huiskopermark kyk en en hoe covid-19 die manier waarop ons vaste eiendom en eiendom koop, heeltemal verander het. Sy verduidelik ook hoe die mededinging tussen die banke verbruikers help en as ons kan verwag dat hierdie rentekoersneigings in 2022 sal voortduur.