#SAUnrest – waterskeiding vir Suid-Afrika?

Loading player...
Juliemaand was ’n redelike beproewende maand vir Suid-Afrika. Nie net in terme van die derde vlaag van die Covid-19 uitbreking, en die gepaardgaande inperkings nie, maar ook in terme van die burgerlike verset en oproer wat ons veral in KwaZulu-Natal en Gauteng gesien het en dan natuurlik die ekonomiese gevolge hiervan.

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger, het met Dawie Roodt, ’n direkteur en hoof-ekonoom van die Efficient Groep – Finansiële en beleggingskenners, gesels vir ’n bietjie dieper insig.

Roodt brei uit oor die omvang van die skade, hoe die gebeure markte beïnvloed al dan nie, die toekoms vir buitelandse beleggings, die pad vorentoe vir kleinsake wat geraak is, hoe lank ekonomiese herstel na verwagting sal duur, en wat gedoen kan word om die onderliggende kwessies wat tot gebeure gelei het, aan te spreek.

Luister na die potgooi onder.
22 Jul 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min

What to expect when the labour inspector comes knocking

What should you expect when the Department of Employment and Labour conducts health and safety inspections? Jamie-Lee Basson, Health and Safety Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack the inspection process and explain the potential consequences businesses face if they fail to comply.
5 Mar 10PM 4 min