
Opspoorbaarheid en bioveiligheid noodsaaklik vir SA se beesvleisbedryf
Loading player...
Roelie van Reenen, uitvoerende veranderingsbestuurder by Beefmaster Groep, verduidelik waarom SA behoorlike naspeurbaarheidstrukture en bioveiligheidsmaatreëls nodig het en en hoe hierdie strukture die verspreiding van gelokaliseerde bek- en klouseeruitbrake kan bevat. Hy verduidelik ook waarom groter samewerking in die industrie van alle spelers nodig is om Suid-Afrika se veebedryf te beskerm.