
Noord-Kaapse ondernemings sukkel onder vlak vier
Loading player...
Sharon Steyn, die hoof uitvoorende beaamte van NOCCI, die Northern Cape Chamber of Commerce and Industry, gee ons 'n opdatering oor die huidige situasie in Kimberly rakende die waterkrisis en vertel ons meer oor die uitdagings van die restaurantbedryf. Sy verduidelik ook hoe jy by die noord-kaapse sakekamer kan aansluit.