PM berig oor nuus uit die wildbedryf.

Loading player...
Nadat Suid-Afrika se inperkingsregulasies verslap het, was daar weer ‘n toename in renosterstropery. In 2020 is egter 30% minder renosters gestroop as in 2019, wat die laagste is seder 2011. Intussen het SA Jagters ‘n paneelverslag oor die bestuur, teel, jag, handel en hantering van onder andere renosters en ander wild verwelkom. Die verslag is ‘n wegbeweeg van die kunsmatige en onnatuurlike beheer van wild.
19 Jul 2021 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes