
Claude Moller gee sy naweek inspirasie vir landbouers.
Loading player...
Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n beter plek te plaas en gee ook perspektief oor ander positiewe aspekte wat ‘n mens kan gebruik om jou ingesteldheid te verander. Vandag is ‘n herhaling van verlede jaar se praatjie in April , wat in ‘n video vervat is en “viral” op sosiale media gegaan het. Vandag se tema is “Kommetdieding”.