
PM berig oor die Nasionale Jeugskou wat moes aanpassings maak...
Loading player...
Jeugskoue in Suid-Afrika moes sekere aanpassings maak en het vanjaar minder en kleiner aanbiedings. Dit word ook in ‘n nuwe formaat aangebied om aan Covid-regulasies te voldoen. Twee kampioenskappe word intussen vir Oktober beplan. ABC Rural berig verder oor ‘n kuberaanval wat buitelandse vleisverwerkers tot stilstand gedwing het. Aksie is intussen deur IT-spesialiste geneem om die skade te beheer aan 47 fasiliteite wereldwyd.