
Persoonlike begrooting
Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferreira, verduidelik hoe belangrik is dit om ‘n begroting vir jou persoonlike finansies te hê en hy verduidelik ook wat die grootste foute is wat 'n mens kan maak as dit by persoonlike begroting kom. Hy bespreek ook of dit moontlik is om luukshede by jou persoonlike begroting in te sluit.