In sy weeklikse praatjie, gesels Charl Shaunderson vandag oor hoe om jouself te meet teen die geskiedenis...

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende landbouer, motiveringspreker en berader wat gereeld by landbouverenigings en –maatskappye optree en sy kundigheid aan verskeie rolspelers oordra. In vandag se praatjie gesels hy oor hoe huidige landbouers hulleself kan meet teen die verlede se suksesse en daarop voort te bou. Dit sluit in vitamines, lampersentasies, predasiebestuur, stresvermindering van diere en ander elemente. Elektriese heinings en die voordele daarvan vir suksesvolle produksie, is nog ‘n belangrike aspek.
15 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes