PM gesels met Roux Cloete en ‘n paar biologiese verbruikers en hulle praat oor vrylewende stikstofdieners.

Loading player...
Rouxan Cloete is ‘n kundige op die gebied van biologiese landbou. Cloete praat vandag oor vrylewende stikstofdieners. Hy noem ‘n paar produkte wat jou plante beter sal laat groei en ook ‘n invloed op die wortelstelsels van plante het. Hy verduidelik ook weer wat die biologiese oplossings vir baie probleme op plase is.
14 Jul 2021 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes